Logos Multilingual Portal

Select Language



Emil Cioran (1911 - 1995)
He was born in Rasinari, Romania and educated at Bucharest University. A scholarship from the French Institute in Bucharest brought him in 1937 to Paris.
Emil Cioran's works constitute what the American novelist and critic William Gass has called "a philosophical romance on modern themes of alienation, absurdity, boredom, futility, decay, the tyranny of history, the vulgarities of change, awareness as a agony, reason as disease. "His friend Samuel Beckett, another exile in Paris, was one of many who helped Cioran out financially and was repaid by his advice.

alle anomalieë verlei ons, en in die eerste plek, die lewe, daardie anomalie by uitnemendheid
die dood is \'n toestand van volmaaktheid, die enigste binne die bereik van \'n sterfling
die enigste manier om jou eensaamheid te beskerm, is om almal te beledig, en te begin by dié wat jy liefhet
ons het net oortuigings oor iets as ons ons nie daarin verdiep het nie
ons ontdek slegs ’n smaak in ons dae wanneer ons die verpligting van ons afwerp om ’n lotsbestemming te hê
ons tuiste is nie ’n nasie nie, maar ’n taal
vrugbare gesprek is slegs moontlik tussen diegene wat daarop konsentreer om hulle eie verwardheid te bevestig
ware morele elegansie bestaan daarin dat jou oorwinnings as neerlae vermom word
ʼn vaderland is ʼn immer teenwoordige slaapmiddel. ʼn Mens die Jode nie genoeg beny – of bejammer – omdat hulle nie een het nie, of omdat hulle slegs ʼn voorlopige een het, met Israel vooraan